ONS PRODUKTE

Hond

Kat

Hoender

Vark

Pluimvee

Volstruis

Wild

Skaap

Bees

Perd
Meer oor ons
VERHOUDING IS DIE BASIS VAN SUKSES.
Natuur en mens. Bestanddele en uitsetproduk. Verskaffer en kliënt.
Serfco Veevoere is 'n leier in die veld van veevoer in Suid-Afrika. Geleë aan die hange van die Suikerbosrand, posisioneer ons vervaardigings aanleg op 'n baie sentrale punt in die vaal driehoek.
Ons vervaardig voer vir 'n groot hoeveelheid diere, en met ons streng spesifikasies daargestel deur geregistreerde voedingskundiges. Ons verseker dat ons klante die beste moontlike resultate kry. Ons produk is ook hormoon en groei stimulant vry.
Ons toekomsvisie is om binnekort 'n natuurlike en organiese produk op die mark te sit. Vervaardig deur 'n produksielyn wat ook geskoei is op omgewingsvriendelike beginsels.
Ons glo in verhouding, met ons verskaffers, werknemers en kliënte. Ons wil konstante verbetering op die kwaliteit van ons diens gee. Ons plaas 'n hoë premium daarop dat ons groeinde kliëntebasis verseker sal bevoordeel word deur deur die koste effektiwiteit en winsgewendheid van ons produkte.
Ons het ook 'n interne logistieke netwerk wat verskeie boere, herverkopers en agente in 'n 150km radius van ons aanleg in Meyerton diens.
ONS TAKKE
PARYS
32 WATER STR, PARYS, 9585
TEL: 071 574 1706
PARYS@SERFCO.CO.ZA
HEIDELBERG
ONS AANLYN WINKEL LEWER
VERNIET AF VOOR JOU DEUR
KONTAK
CORNELL HAMANN
WHATSAPP: +27 76 708 1298